EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Kevin se baard Dob nie ’n toets nie

Die uitslag is uit, die baarde is gemeet en die wenner van die langste baard kategorie in die www.mobserver.co.za baardkompetisie is Kevin Dobson.

Hy ontvang Buffelsfontein se spesiale hemp en Buffelsfontein produkte.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button