Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNews

Kompetisie: Help ons om baardwenners te kies

Die spertyd is verby, die baarde is ingeskryf...en nou moet die wenners aangekondig word.

Om bietjie meer geur by te sit by die pret, kry lesers ook ’n kans om vir hulle gunsteling baard te stem.

•Meneer Grysbaard (Vir die senior burgers). Wen Buffelsfontein se troeteldoos.

•Meneer Vuilbaard (Die rowwe bliksem). Wen rowwe klein merrie T-hemp en rowwe bliksem vleisbord. •Meneer

Langbaard (Gemeet vanaf die kinnebak). Wen Buffelsfontein kerk- werk knoophemp en koffiebeker.

•Meneer Fynbaard (Die netjieste baard). Wen voorraad Buffelsfontein Laventelhaan baardolie produkte.

•Meneer Rooibaard. Wen voorraad Buffelsfontein Suur-Pierre produkte.

Al wat hulle moet doen is om die baardnommer byvoorbeeld “baard 1” kommentaar onder aan die www.mobserver.co.za webblad of Facebook te los.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button