
Sy is ‘n ses maande oue langhaar wyfie en haar naam is Cloë.
Haar eienaar is desperaat om die katjie terug te kry.
As iemand enige inligting het of weet van iemand wat onlangs ‘n verlore katjie ingeneem het, laat weet asseblief dadelik haar eienaar.
Haar bandjie is in die tuin opgetel. Sy kon moontlik gesteel gewees het. Skakel Nadia Jacobs op 060 681 6040.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



