EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Video: Malan se super drie!
Danie Malan se drie teen Ferro’s kan lag-lag onder die bestes nóg vir Middelburg Rugbyklub tel.

Die vlugvoetige heelagter het ’n skop in sy eie doelgebied gevang en basies dwarsdeur die hele Ferro-verdediging gebars om ’n skitterdrie in die hoek te druk.
Maar genoeg gepraat, kyk eerder na die video!



