Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleries

Video: De Voetpadkloof – Beste buitelugskou nog!

Mense patytjie dat die klowe antwoord gee!

Die nuwe 4×4 roete op De Voetpadkloof is genoeg om enige hardebaard gryshare te gee.

Nietemin het dit nie die mans gekeer om in verskeie geborgde viertrekvoertuie van onderskeie handelaars, hul veldbestuursvernuf ten toon te stel nie.

Na die waagmoed op die 4×4 roete het alle paaie natuurlik na die biertent gelei, en die oase skud behoorlik met met die talle gaskunstenaars wat tot laatnag nog gaan optree.

Daar was een insident waar ‘n man sy bewussyn verloor, en mediese behandeling moes ontvang, gelukkig was ER24 en ‘n plaaslike dokter op hande om hulp te verleen.

De Voetpadkloof se buitelugskou is die beste uit drie tot dusver.

Die dag is egter nog lank nie verby nie, so vind jou pad na die klowe, De Voetpadkloof!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button