Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNewsNews galleries

Video: Dit kwik loop hoog by De Voetpadkloof se buitelugskou

Honderde mense sak steeds toe op De Voetpadkloof waar die derde buitelugskou vanjaar aangebied word.

Speelgoed vir oud en jonk word uitgestal by die gewilde oord.

Naas die produkte op uitstalling – van juwele tot sleepwanes, handgemaakte leerprudukte, Damwal boereworsrolle, noem dit dis hier – is die vermaak ook uit die boonste rakke. Die dag is nog lank nie verby nie en die kwik loop hoog.

Durf die 4×4 roete aan, of vang ‘n duik in een van talle swembaddens. Kom skud die heupe saam die gewilde Dirk van der Westhuizen, wat kompleet die vroue aant kwyl het.

Daar is iets vir almal op die spyskaart. Moet dit nie misloop nie!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button