Local newsNews
Video: Dave die bedelaar
Dave Jordan, die bedelaar wat die afgelope twee maande by die verkeerslig op die hoek van Lilian Ngoyi- en Proteastraat op Middelburg staan, het hierdie week sy verhaal vertel.

Jordan het deurgeloop onder inwoners wat kla dat hy net bedel om na die naaste drankwinkel te stap en daar sy drank te koop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



