Local newsNews

Guanie glip uit hok

Me. Hannetjie Venter is op soek na haar troetel Iguana, Quanie, wat naby Laerskool C.R. Swart in Mineralia, uit haar hok ontsnap het.

Guanie is tussen 1,3 en 1,5 meter lank en kan nogal kwaai wees as sy bedreig word.

Die groen reptiel word effens grys van kleur in die koue.

Indien jy Guanie gewaar, bel Hannetjie by 082 527 0806.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button