CrimeLocal newsNews

Drie honde vergiftig

Drie honde is laasnag in Tambotiestraat (Kanonkop) vergiftig.

Twee van die honde kon nie deurgehaal word nie.

Op hierdie stadium word een van die honde nog in die Oribi Dierekliniek deur dr. Charmaine van der Linde behandel en sy is positief dat die dier dit gaan maak.

’n Meer volledige berig kan gelees word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Lees ander stories hier:

Video: Honde vrek weens gif

48 Dogs, One cat killed in 28 days

Temic-strooiers slaan weer toe in Pleinstraat

Temik – begin misdaadsirkel

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button