Local newsNews

Video: Afriforum Buurtwag gestig

Afriforum het Woensdagaand 'n Afriforum Buurtwag in Middelburg gestig.

Persone wat aansluit, is verseker van ‘n behoorlike infrastruktuur, soos voorval beheerstelsels, gespesialiseerde opleiding in alle aspekte soos patrollies, toneelhantering, wat die wet sê oor onder andere vuurwapens, asook lewensversekering vir lede.

Alle groepe, hetsy radio- of Gemeenskapspolisiëringslede kan aansluit en Afriforum se Buurtwagembleem en dié van die betrokke groep kan gedra of op voertuie aangebring word.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button