Opvolg: Familielede in trane by protesaksie
'n Memorandum is oorhandig aan mnr. Pat Mazibuku (hoof uitvoerende beampte, Middelburg Hospitaal).
‘n Klein groepie mense het jare se opgekropte woede en hartseer van probleme by dié hospitaal verwoord toe ‘n protesaksie by die ingang van die hospitaal gehou is.
Verskeie familielede en kinders, soos me. Bets Claassen (wat in die hospitaal gesterf het weens septisemie) se dogters, het begin huil terwyl hulle aanmekaar geskree het: “Stop the killings!”

• Adel van Niekerk (joernalis van Special Assignment) het die protesaksie afgeneem en is tans besig met ‘n ondersoek oor al die klagtes by die hospitaal.
Read previous stories here:
Opvolg: Verslag wys skokkende wonde
Opvolg: Bets – die statige ouma skou
Vrou lankal dood – Verpleegster sê: ‘vital signs are good’
Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.



