EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Voetslaanklub sosiale kuier
Die Cycad Voetslaanklub het Donderdag om 19:00 ’n sosiale aand in die Hervormde Kerksaal Noord (hoek van Akasie- en Vygiestraat).

Klublede, belangstellendes en natuurliefhebbers word genooi om dié geleentheid by te woon.
Vir navrae bel Faan Steenkamp by 082 565 7656.



