Mnr. Martin Fourie (hoof) sny die lint om die kafeteria amptelik te open, terwyl hoofseun en -dogter, Ruan Joubert en Elanrie van Dyk, toekyk.
Tydens die amptelike opening van die kafeteria is die leerlinge bederf met kolwyntjies en hulle kan nou by die netjiese tafeltjies sit en kuier as hulle iets te ete en drinke gaan koop.
Ralie Lessing en Leonise Pretorius kuier gesellig saam by die netjiese tafels en stoele in Hoërskool Kanonkop se nuwe kafeteria.
Kobus Prinsloo en Carla Rademeyer (links), kuier saam met Franco Kruger, Gerrit Marais en Otto Vogel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!