Local newsNews
Video: Middies Gala-aand
Hoërskool Middelburg het Donderdagaand ’n super Gala-aand by Riverside vir die komende Classic Clash aangebied.

Die skool se eerste wintersportspanne was die eregaste en daar is gemotiveer, geëet en geesgevang soos slegs Middies kan!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



