Local newsNews

HTS gemengde koor debuut

HTS Middelburg se gemengde koor (seuns en dogters) het Woensdagaand hul debuut gemaak by die Mannaprojek se koor- en sangfees.

Dié skool het nog altyd net ‘n seunskoor gehad, maar spog nou met ‘n nuwe gemengde koor.

• Hierdie gewilde kooraand het vanjaar ‘n vol saal by HTS Middelburg se Auditorium getrek en van die koorlede moes op die grond sit om plek te maak vir al die mense.

• Ander deelnemende kore en sangers was: Hoërskool Generaal Hertzog, Laerskole Middelburg, Kanonkop en C.R. Swart, Middelburg Primary School, Steelcrest High School, Little Explorers, Koedoe-Oortjies, Louwtjie Naude, Johan van der Merwe en Pieter Claasen (viool).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button