Local newsNews

’n Onderwysreus groet…

HTS Middelburg het afskeid geneem van ’n legende toe mnr. Dolf Jonker na 35 jaar die onderwys vaarwel geroep het.

Hy was sedert 2001 die hoof van die Rooies en onder sy bekwame toesig het die skool van krag tot krag gegaan.

•Meer foto’s kan gesien word op www.mobserver.co.za.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button