Video: Loskop, jou lekker ding!
Die 30ste Forever Resorts Loskopmarathon was weer eens 'n kaleidoskoop van pret, drawwers, goeie tye en deursettingsvermoë.
Charles Tjiane en Yolande MacLean is die mans- en vrouewenner van die 50km-wedloop, terwyl Middelburg se Amos Thanjekwany (Midack) en Lerentia Strydom (Eskom) die Wild Challenge se bestes was.
• Uitslae:
50km mans:
Charles Tjiane 02:49:34
Charles Soza 02:51:57
Raymond Phaladi 02:52:27
50km vroue:
Yolande MacLean 03:31:01
Ezbé Strydom 03:34:35
Julanie Basson 03:35:41
Wild Challenge mans:
Amos Thanjekwany 01:16:37
Lucky Mosikili 01:17:50
Mapanado Hamilton 01:17:51
Wild Challenge vroue:
Lerentia Strydom 01:35:40
Cynthia Dlamini 01:37:06
Elizabeth Dlhiwayo 01:41:24
• Nog foto’s en stories sal in die Vrydaguitgawe verskyn.
Sien nog fotos hier:
Gallery: Loskop Marathon Part 2



