Local newsNews
Beloning vir Yorkie
’n Yorkshire terriër het verlede naweek uit A.G. Visserstraat in Gholfsig weggeraak. Sy is onlangs geskeer.
Daar word ’n kontant beloning aangebied vir enige iemand wat weet waar die hondjie haarself bevind.
Enige iemand met inligting kan vir Marechelle bel by 082 765 1081.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



