Local newsNews

Swartwitpens is weg

’n Swartwitpens het Donderdag oor ’n heining gespring, terwyl sy nuwe eienaar besig was om hom af te laai.

Me. Corrie Bezuidenhout, van die plaas Klippan tussen Wonderfontein en Arnot Kragstasie, sê hulle het wildskampe op die plaas en het pas die Swartwitpens gekoop.

Hulle was nog besig om af te laai, toe die bok losgekom en oor die heining gespring het.

Die dier is sedertdien weg.

As iemand die Swartwitpens iewers gewaar, bel me. Bezuidenhout by 083 463 9233, haar man, Louis, by 073 305 8574 of haar dogter, Lynette Waldron by 078 095 5653.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button