Opvolg: Kaptein wil nie kommentaar lewer
Kaptein Awie Geldenhuys wou geen kommentaar lewer oor enige bewerings teenoor hom nie.
Hy is verskeie kere tydens die onderhoud daarop gewys dat hy kommentaar kan lewer en dat daar baie bewerings is.
Rakende die bakleiery ‘n jaar gelede in Amazons was sy kommentaar dat “die saak ondersoek word en jy weet ek mag nie daaroor praat nie.”
Hy het net gesê “dat baie mense nie van my hou nie. Daar sal áltyd bewerings wees. Ek gaan op niks kommentaar lewer nie! En hier dink ek dat jy my gebel het om my geluk te wens met my verjaardag!” (Kapt. Geldenhuys het Donderdag sy 45ste verjaardag gevier).
(Opvolg) Video: Vroue praat oor polisie kaptein
Video: Ondersoek na meisie langs pad
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!



