EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Manne van die woord

Die Manne van die Woord hou 'n biduur Woensdag en nooi die gemeenskap uit om saam te kom bid vir reën.

Dit begin om 14:30 vir 15:00 by HTS-Middelburg se ouditorium in Samora Machelstraat.

Hoewel Middelburg met heerlike reën geseën is die afgelope week, het gebiede om Middelburg min en selfs geen reën ontvang. Daar sal ook vir die dam gebid word.

Die biduur is in die middag gereël sodat boere nie in die donker hoef terug te bestuur nie.

Mense word ook aangemoedig om hulle werknemers saam te bring.

Vir verder inligting, kontak 082 448 2556.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button