GeneralLocal newsLocal sportNewsSport

Danré is c’est magnifique!

In 'n tydperk waarin Jan-Hendrik van der Westhuizen met 'n Michelen-ster vereer is, is nóg 'n oud-leerling van Hoërskool Middelburg besig om die Franse 'n ding of twee van flair te leer.

Die oud-hoofseun van MHS, Danré Gerber, speel steeds vir Beziers in die D2-liga en is besig om amok met sy skopskoen te maak.

Die 27-jarige agterspeler het teen Aix en Provence 18 punte aangeteken in Beziers se oorwinning van 23-10. Sy span is tans derde op die punteleer met 54 punte. Lyon is egter ver voor met 72 punte na 18 kragmetings.

• Danré is die seun van die legendariese Springboksenter, Danie Gerber.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button