Local newsNewsUpdate

Kranspoort kennisgewing

Die skedule vir padsluitings vanaf 15 tot 21 Februarieis as volg:

• 90 Minute vertragings kan op Maandag en Vrydag verwag word, vanaf 09:00 tot 16:00.

• Dinsdag, Woensdag en Donderdag sal die pad gesluit wees van 11:00 tot 15:00.

• Saterdag en Sondag sal die pad oop wees, behalwe vir die normale stop-ry vertragings.

Die aksie plan is suiwer ingestel vir motoriste se veiligheid. Rotsstortings is nie net lewensgevaarlik nie, maar lei tot grootskaalse skoonmaak operasies.

Motoriste word gevra om hulle reisplanne rondom die sluitings te beplan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button