EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Uitkyk eeufees om die draai

Daar gebeur groot dinge by 'n klein plaasskooltjie op die Stoffbergpad. Laerskool Uitkyk vier hierdie jaar sy 100ste bestaansjaar en die eeufees wat in Mei beplan word, beloof om baie spesiaal te wees.

Gedurende die feesvieringe sal daar soos in die ou dae saam gekuier word. Daar word ‘n bierkraal, koskraal, musiek en vermaak, boeresport, verskeie stalletjies, ‘n pretdraf en bergfietswedren beplan.

Vir meer inligting bel die hoof organiseerder, Jaap Meyer, by 082 892 4977 of die stalletjie organiseerder Lecia Steele by 082 905 1237.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button