Local newsNews
Give and Care Omgee Projek
Die Give and Care Omgee Projek het Saterdag vanaf 10:00-12:00 ’n “gee dag” by Hoopstraat 28, waar mense enigiets kan bring vir behoeftiges en dan sommer kan bly om te kyk wat die projek doen.

Mense is ook welkom om vir die mense nie-bederfbare kos te bring.
Persone wat skenkings wil maak in die vorm van klere, linne, speelgoed, kombuisware, meubels en kospakkies, kan Lisa Smith by 081 451 2919.
* Give & Care trek volgende week na Blesbokstraat 16, Kanonkop en kan minder gegoede gesinne voortaan daar gaan aanklop.
* Me. Smith ontvang geen kontant nie en vra dat as mense iets wil skenk vir die projek, hulle die geld eerder moet vat en nie-bederfbare kos gaan koop en dit skenk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



