Local newsNews

‘Ouma Lena’ Woensdag begrawe

Die begrafnis van Helena Anna Catherina Smit (Ouma Lena), wat op 1 Januarie oorlede is, sal Woensdag 6 Januarie uit die Hervormde Kerk se moedergemeente in Middelburg sentraal om 14:00 gehou word.

Enigiemand wat met die familie in kontak wil kom kan hulle bel by 082 375 6215.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button