EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Oujaarsdans by Banke
'n Vrolike Oujaarsdans word op 31 Desember om 19:00 by die Banke Boeresaal aangebied.

Toegang is R50 vir volwassenes en kinders onder 12 jaar kan gratis ingaan.
Pak jou piekniekmandjie en gaan braai saam met al jou vriende (vure beskikbaar).
Vir navrae, bel Kobie by 082 822 1838, Johanna by 076 032 8255 of Marietjie by 082 964 6866.



