EntertainmentLifestyleLocal newsNews

N11 Padsluitings

Die skedule vir padsluitings vanaf 14 Desember 2015 tot 4 Januarie 2016 verloop as volg:

• Die pad sal tydens die bostaande tydperk oop wees vir tweerigting verkeer.

• Die twee rigting verkeersvloei sal plaasvind op twee aparte verkeerbane en geen verbygaan geleenthede sal beskikbaar wees nie.

• Slegs een rigting verkeer, met ‘n stop-en-ry beheerpunt, sal oor die Olifants Rivier brug plaasvind.

• Neem asseblief kennis dat stop-en-ry beheerpunte, met eenrigting verkeer, weer van 5 Januarie 2016, ingestel sal word. Die bogenoemde aksieplan is suiwer ingestel vir motoriste se veiligheid. Motoriste word gevra om veilig deur die ompaaie te ry en aandag te gee aan die spoedbeperkings.

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button