CrimeLocal newsMunicipalNews

Dringende kennisgewing

Alle vuurwapen eienaars moet kennis neem van die verpligting wat op hulle geplaas word in terme van Artikel 24(1) op die Vuurwapen Beheerwet (60/2000).

Vuurwapenlisensies moet hernieu word ten minste 90 dae voordat die lisensie verval. Die vuurwapen eienaar kan ‘n vorm van hernuwing kry:

• Op die Polisie se amptelike webblad.

• Die vorm en kontrolelys met die vereiste dokumente kry by hul naaste polisiestasie (DFO).

Hierdie voltooide vorm, saam met die verlangde dokumente, moet by die polisiestasie in wie se bedieningsgebied hulle woon, ingehandig word.

Vir navrae, bel die Vuurwapen kantoor op Middelburg by 013 249 1781 of 013 249 1612 of 013 249 1778.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button