Local newsMunicipalNews
Brandweer hanteer slange
Slangkenner Victor Boshoff het 'n slanghanteringskursus aangebied vir lede van die brandweer en 'n paar werknemers van South 32.
Mnr. Boshoff sê dat hy dié kursus aangebied het, omdat hyself soms uitstedig is en nie slange kan vang by huise of besighede nie, dan kan personeel van die brandweer die slange gaan verwyder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




