Local newsNews
Steelwings help DBV!
Hulle het nie brullende motorfietse nie, hulle het ook harte wat warm klop vir diere.
Middelburg Steelwings het ‘n skenking aan die DBV gemaak en hul president, Michael Basson, het ‘n tjek van R24 000 oorhandig vir die aankoop van hondekos oor ‘n tydperk van 12 maande.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



