EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Wen R1 000 by Spar – dis maklik
R1 000 se kruideniersware is nie te versmaai nie.
Kliënte van Spar in die Mall staan van vandag af die kans om ’n R1 000 koopbewys te wen.
Dis maklik!
Al wat kliënte moet doen is om hulle naam en telefoonnommer op hulle Spar inkoopstrokie in te vul en dit in die houer te gooi wat op die tafeltjie staan by die kersboom.
•’n Trekking Sondag sal die wenner bepaal.
•Die uitstalling oor Tobie van den Bergh se 40 jaar by die Middelburg Observer duur ook tot Sondag.



