Community galleriesGalleriesLocal newsNewsSchools galleries
Video: Dennesig Karnaval Konsert!
Dis Karnavaltyd by Laerskool Dennesig, wat vanjaar sy 30ste bestaansjaar vier met ’n revue uit die boonste rakke.

Nee kyk, talent is daar baie van in Dennies, vandaar die gesegde Dennies Dinamies! Elke leerling het geskitter op die verhoog, en die trots het letterlik uitgestraal. Dennies jou doring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





















