Local newsNews
‘n Ma en polisieman onthou
Te midde van vreugdevure wat hoog brand nadat die dertienjarige Neline van Zyl veilig gevind is, is daar 'n ma wat na 19 jaar steeds wonder hoe haar kind gesterf het.

Lees dié verhaal van me. Susan Mathyssen wie se seuntjie, Carel, in Julie 1996 op ‘n plaas in die Roossenekal omgewing verdwyn het en wie se beendere 43 dae later gevind is.
En in 37 jaar van geharde polisiewerk, is hierdie saak steeds een van die 10 sake wat lt-kol. Rudi Neethling altyd sal bybly.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



