Local newsNewsUpdate

Sonique verdwyn kort voor Neline

Middelburg is nie die engiste plek waar daar op die oomblik koorsagtig na ’n vermiste kind gesoek word nie.

Net twee dae voordat Neline van Zyl (13) op Donderdag 10 September uit Middelburg weggeraak het, het Sonique van Wyk (14) van Centurion op 8 September uit Centurion weggeraak.

Sonique is laaste deur veiligheidswagte by haar woonkompleks in Rooihuiskraal gesien.

Enige iemand met inligting oor haar verdwyning kan vir A/o J.J. Maqloid by (012)685 0000 of 072 536 7810 bel.

Video – Opvolg: Beloning vir Neline

Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline

Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline

Opvolg: Nog niks oor Neline

Neline steeds weg

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button