Local newsNews
Hou die krane toe!
Die Steve Tshwete Munisipaliteit waarsku inwoners om uiters spaarsamig te wees met water, en geensins hul tuine nat te maak nie, ndat twee pompe en ’n transformator ingegee het.
Die munisipaliteit kan huidiglik geen water na die reservoir pomp nie, en die reservoir is besig om vinnig leeg te loop.
Die dorp staar volgende week ’n ernstige watertekort in die gesig, indien inwoners nie gehoor gee aan die dringende versoek nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



