CrimeLocal newsNews

Video: Ernstig beseer toe bakkie hom tref

’n Jong man het ’n ernstige kopbesering opgedoen in ’n tref en trap ongeluk Sondag in die vroeë oggendure in Eeufeesstraat (Clubville).

George Smit (19) word sedert die ongeluk in die intensiewe eenheid van die Life Midmed Hospitaal onder geïnduseerde sedasie gehou, omdat hy ’n breinbesering in die ongeluk opgedoen het.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button