Community galleriesGalleriesLocal newsNewsNews galleries

Shanduka stem Middelburg!

Shanduka se hoofkantoor op Middelburg het Donderdag hul deel gedoen, en alle personeel opgeroep om 30 keer vir Middelburg in die kykNET Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie te stem.

Boereworsrol en koeldrank was natuurlik net die ekstra motivering wat Shanduka werkers nodig gehad het, om te stem.

Die uitvoerende komitee van Shanduka was toevallig in Middelburg vir ‘n vergadering, en daar was geen verskonings deur Shanduka se, mnr. Zirk van der Bank, aanvaar oor waarom selfs diegene uit Johannesburg, nié stem nie.

Honderde stemme is hier uitgebring, en Shanduka daag ander besighede uit om hul poging te oortref.

Video: Middelburg dorp van die jaar – Vote and win!

Video: Frewin’s got that voting for Middelburg fever!

Video: Middelburg Kwêla dorp van die jaar!

Vote, Vote, Vote for Middelburg town of the year!

Video: Dorp Kwêla toe

Optog deur dorp

Video: Optog deur dorp van die jaar!

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button