
Videomateriaal van die rooftog wys hoe vroue geklap en neergegooi word en die bejaarde vrou rondgeruk word.
Uit verskillende hoeke sien ‘n mens hoe ‘n groep van vier rowers die juwelierswinkel instap, die leier van die groep sy wapen uitpluk en dit span.
• Enige persoon wat die rowers op die bygaande foto’s of die video op die webtuiste (www.mobserver.co.za) herken, kan kapt. Marinda Grobbelaar bel by 083 227 8691, of 013 249 8093 of 013 249 1402.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



