Local newsNews

Video: Eendeplaas in Sentrale Sakegebied

Dit klink soos ’n wolhaarstorie, maar die vere het die week gewaai toe die Observer op ’n klein plasie in die sakekern afgekom het.

Sjinese wat geboorte gee in sakepersele, mense wat in winkels bly, kos maak, bad en eet het al vir jare www.mobserver.co.za bereik.

Om die eendeplaas te kry was maklik, volg net die stankreuk.

Nog kommentaar word in die week se Middelburg Observer koerant gepubliseer.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button