Local newsNews
Deel 1 – Video: Pepersproei-vrou nie welkom in eie huis
Sonde met die bure het die week nuwe betekenis gekry toe ’n vrou van Gholfsig op Middelburg in die hof verskyn het op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer, nadat haar buurvrou in November laasjaar, toegetakel is.
Me. Suzette Dibden pleit onskuldig.
Naas die aanrandingsklag, staar me. Dibden ook drie crimen injuria klagtes in die gesig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



