CrimeNews

Soos hond moes hy kar sleep

’n Jong man van Arnot is met ’n tou aan ’n kar vasgemaak en gedwing om hom soos ’n donkie te sleep.

Die vermeende inbreker, Wayne Stander (22), is aan die voorkant van ’n motor met ’n tou vasgemaak en forséér om die voertuig te sleep.

Mense het gesien hoe hy elke keer van agter af stamp word, wanneer hy ’n blaaskans wou neem, terwyl hy gedwing is om die motor, sewe blokke ver te sleep.

“Stander is soos ’n hond met die tou aan ’n paal vasgebind en met ’n bofbalkolf aangerand,” het ’n ooggetuie vertel.

Nie een van die ooggetuies wou hulle name bekend maak nie.

Sien meer foto’s en berig in die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button