Local newsNews

Video: Boervrou vertel van skrikbewind

'n Sakeman wat volgens boere 'n skrikbewind op plase voer, kom klaarblyklik keer op keer weg met sy streke.

Duma Ismael Kome (41), beter bekend as Omar, het Maandag vir die soveelste keer in die hof op Belfast verskyn op ‘n rits klagtes wat wissel van betreding tot diefstal, intimidasie, onwettige mynbedrywighede en verontagsaming van ‘n hooggeregshofbevel.

Hy kom na wat verneem word van Mali af.

Die saak is wéér uitgestel na ‘n latere datum, dié keer omdat daar nie ‘n tolk beskikbaar was nie.

Die hoofklaers in die saak is mnr. Tas Naudé (plaasvoorman op die plaas Zwartkoppies), asook sers. Willie de Waal (van die Belfast polisie).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button