EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Video: Mannaprojek koor- en sangfees

Die Mannaprojek het Woensdagaand hul jaarlikse Koor- en Sangfees by die ouditorium van die Hoër Tegniese Skool aangebied.

Nie eers die kragonderbreking het die kinders se geesdrif gedemp nie en een koor het selfs aangehou sing, al kon hulle nie op die klavier begelei word nie!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button