Local newsNews
Loskopdampad vandag gesluit
Die Loskopdampad sal vandag gesluit wees vanaf 11:00 vir vier ure weens skietwerk in Kranspoortpas.
Die skedule, wanneer die pad gesluit gaan word, sal weekliks bekend gemaak word.
Daar sal voorlopig geen skietwerk vir die volgende week wees nie vanweë die komende Paasnaweek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



