Local newsNews
Video: Zuma grappie in Angola
Dis nou nie mooi nie! Selfs in Angola word daar met ons agbare president, Jacob Zuma, en Nkandla gespot.

’n Oud Middelburger het ’n video met die Observer gedeel waarin daar die spot gedryf word met Nkandla.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



