Local newsNews

Video: C.R. Swart hou waterkaskenades

Laerskool C.R. Swart het 'n waterkaskenadedag by die skool aangebied om geld in te samel vir 'n sportfonds vir behoeftige atlete.

Die skool se o/13 dogters het die dag moontlik gemaak.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button