Local newsNews
Ondersteun DBV
Die Dierebeskermingsvereniging het 13 skilderye waarop die gemeenskap kan bie as deel van 'n fondsinsamelingsprojek.
Die projek werk as volg. Gaan net na die Middelburg Observer se webtuiste (www.mobserver.co.za) en kies ‘n skildery waarop jy wil bie.
Daarna bel jy die DBV by 013 246 1201, beskryf die skildery en maak ‘n aanbod op die skildery. Op die hoogste aanbod, sal die bod toegestaan word.
• Die gemeenskap het tyd tot 15 November om op die skilderye te bie.
• Die skilderye is aan die DBV geskenk deur kunsstudente en kunstenaars uit die gemeenskap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
















