Local newsNews

Video: Huis in vlamme op Arnot

'n Huis in Arnot is Dinsdag 07 October in vlamme verswelg. Bekommerde omstanders sê dat daar net een brandbestrydings voertuig van Eskom op die toneel was.

‘n Paar brandweermanne het tevergeefs probeer om die vlamme te blus.

Die vuur het blykbaar onstaan toe ‘n onbekende persoon gras daar naby aan die brand gesteek het. Twee karavane het ook in die slag gebly.

Die identiteit van die inwoners van die huis kon nie voor druktyd vasgestel word nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button