CrimeNews

Diewe steel van baba se graf

'n Ouerpaar is hartseer dat diewe nie eers respek het vir hul baba se graffie nie, nadat daar nou weer 'n geskenkie van sy graf af gesteel is.

Volgens me. Annette Salzwedel het hulle al drie keer ‘n akkedis-ornamentjie op hul baba, Nardo, se graffie gesit, “maar elke keer word dit afgesteel saam met die vetplante in die tuintjie.”

“Dis terrible dat mense die goed nie net kan uitlos nie, ek is al so gatvol! Mens merk alles met name en grafnommers, maar hulle kyk gewentenloos bo-oor alles!”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button